Jesaja 31:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here het vir my gesê: “’n Leeu, ’n jong leeu lê by sy prooi.Hy steur hom nie aan die veewagters, aan hulle geskreeu en geraas nie.Hy hou aan met vreet.Net so sal die Here,die Almagtige, komwanneer Hy veg op Sionsberg.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9