Jesaja 31:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want hierdie Egiptenaars is maar net mense.Hulle is nie God nie!Hulle perde is maar net van vleis.Hulle is nie gees nie!As die Here sy hand uitsteek,val sowel helper as die een wat gehelp word. Saam sal hulle sterf.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-5