Jesaja 31:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verwoesting wag verseker vir enigeen wat na Egipte kyk vir hulp. Hulle vertrou op Egipte met sy baie perde en sterk ruiters.Pleks dat hulle vertrouop die Heilige van Israel.Pleks dat hulle vra wat Hy wil hê.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-6