Jesaja 30:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die brandoond is lankal klaar vir die Assiriese koning.’n Groot hoop hout is reggesit daarvoor.Die asem van die Heresal dit aan die brand steek soos die vuur van ’n vulkaan.

Jesaja 30

Jesaja 30:31-33