Jesaja 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou is dit dronklappe wat Israel regeer!Die priesters en die profete slinger en waggel van al die wyn en sterk drank.Hulle maak dom besluite as hulle verantwoordelik moet optree.

Jesaja 28

Jesaja 28:6-9