Jesaja 28:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal aan hulle regters ’n begeerte gee om reg te spreek. Hy sal groot moed gee vir hulle soldate wat die stadspoorte beskerm.

Jesaja 28

Jesaja 28:2-15