Jesaja 28:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stad is in ’n vrugbare vallei, maar sy prag sal skielik verdwyn.Dit sal wees soos ’n ryp vy voor die oes. As iemand dit sien, sal hy dit vat en insluk.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-7