Jesaja 28:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die trotse stad van Samaria, die trots en vreugde van Israel se dronklappe, sal vertrap word onder die voete van die vyande.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-6