Jesaja 28:25-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. As hy grond gelyk gemaak het, saai hy mosswartkomyn en komyn, koring, gars en spelt, elkeen in sy eie akker.

26. Boere weet wat om te doen, God het hulle geleer hoe om dit te doen.

27. Hulle oes ook nie alles op dieselfde manier nie.Hulle dors nie swartkomyn met ’n slee, of komyn met wawiele nie. Swartkomyn en komyn word met ’n stok uitgeslaan.

Jesaja 28