Jesaja 28:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle oes ook nie alles op dieselfde manier nie.Hulle dors nie swartkomyn met ’n slee, of komyn met wawiele nie. Swartkomyn en komyn word met ’n stok uitgeslaan.

Jesaja 28

Jesaja 28:18-28