Jesaja 28:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou op spot sodat julle straf nie nog groter is nie!Die oppermagtige Here, die Almagtige, het dit duidelik gemaak dat Hy julle land gaan verwoes.

Jesaja 28

Jesaja 28:21-28