Jesaja 28:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal skielik kom, met woede, soos Hy teen die Filistyne by Perasimberg gekom het, en teen die Amoriete by Gibeon.Hy sal kom om ’n vreemde, ’n ongewone ding te doen:Hy kom om sy eie volk te vernietig!

Jesaja 28

Jesaja 28:15-26