Jesaja 27:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog sal die tyd kom wanneer die Heredie Israeliete een vir een bymekaar sal maak soos graan, met die hand uitgesoek. Hy sal julle na sy dorsvloer bring, van die Eufraat in die ooste tot by die stroom van Egipte in die weste.

Jesaja 27

Jesaja 27:10-13