Jesaja 27:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense is soos dooie takke van ’n boomwat afgebreek en gebruik word vir vuur onder die kookpotte.Israel is ’n onnosele klomp mense.Daarom sal die Een wat hulle gemaak het,geen genade betoon nie. Hulle Skepper sal hulle nie jammer kry nie.

Jesaja 27

Jesaja 27:10-13