Jesaja 26:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Tog het ons dié versekering:Dié wat aan God behoort, sal lewe.Hulle liggame sal weer opstaan!Dié wat in die aarde slaap, staan op en sing van vreugde!Soos die dou lewe gee, so gee U krag tot lewe.Die aarde sal hulle wat gesterf het weer lewend teruggee.”

Jesaja 26

Jesaja 26:16-21