Jesaja 26:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons was swanger,en het inmekaargekrimp van pyn, maar ons het geboorte gegee aan wind.Ons kon nie die wêreld red nie.Daar is nie inwoners vir die wêreld gebore nie.

Jesaja 26

Jesaja 26:16-21