Jesaja 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het ek gesê: “Los my alleen dat ek kan huil. Moenie my probeer troos nie. Laat my huil oor my volk wat vernietig word.”

Jesaja 22

Jesaja 22:1-9