Jesaja 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al jou leiers het saam weggehardloop. Hulle het oorgegee sonder om weerstand te bied. Die mense probeer wegkom, maar hulle word ook gevang.

Jesaja 22

Jesaja 22:1-7