Jesaja 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My lyf pyn soos dié van ’n vrou wat besig is om geboorte aan ’n kind te gee. Ek is platgeslaan deur wat ek hoor, en verskrik deur wat ek sien.

Jesaja 21

Jesaja 21:1-9