Jesaja 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sien ’n skrikwekkende visioen: Ek sien dat jy geplunder en verwoes is. Gaan aan, mense van Elam en Medië, neem deel aan die beleg. Babilon sal val, en die gekla van die nasies wat deur haar verslaaf is, sal ophou.

Jesaja 21

Jesaja 21:1-12