Jesaja 19:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal Egipte en Assirië met ’n hoofpad verbind wees. Die Egiptenaars en Assiriërs sal vrylik tussen hulle lande beweeg, en hulle sal dieselfde God dien.

Jesaja 19

Jesaja 19:18-25