Jesaja 19:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal die Egiptenaars slaan sodat Hy hulle kan genees, en hulle sal terugkom na die Here. Hy sal luister as hulle om hulp roep en hulle gesond maak.

Jesaja 19

Jesaja 19:16-25