Jesaja 14:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Huil, julle Filistynse stede, want julle is verdoem! Smelt inmekaar van vrees, want julle gaan vernietig word! ’n Magtige leër kom uit die noorde. Nie een soldaat deins terug vir die geveg nie.

Jesaja 14

Jesaja 14:25-32