Jesaja 14:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal die armes op my weiveld laat wei. Die mense met nood sal veilig gaan lê. Maar julle, julle sal in ’n hongersnood uitgewis word. Die bietjie wat oorbly, sal Ek vernietig.

Jesaja 14

Jesaja 14:22-32