Jeremia 52:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 37ste jaar van koning Jojagin se ballingskap in Babel, het Ewil-Merodak koning in Babel geword. Hy was Jojagin goedgesind en het hom uit die tronk vrygelaat. Dit het gebeur op 31 Maart van daardie jaar.

Jeremia 52

Jeremia 52:30-34