Jeremia 52:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In Nebukadnesar se 23ste jaar as koning het hy Nebusaradan, die hoof van sy lyfwag, na Juda gestuur. Hy het nog 745 Judeërs in ballingskap geneem. Altesaam is 4 600 mense gevange geneem.

Jeremia 52

Jeremia 52:27-34