Jeremia 52:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koperkopstuk bo-op elkeen van hierdie pilare was twee en ’n half meter hoog. Die kopstuk was reg rondom versier met koperafbeeldings van granate. Die tweede pilaar het net so gelyk.

Jeremia 52

Jeremia 52:18-26