Jeremia 52:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van hierdie pilare was net oor die nege meter hoog en ses meter in omtrek. Die pilare was aan die binnekant hol, met die wande nege sentimeter dik.

Jeremia 52

Jeremia 52:19-30