Die Babiloniese leër wat saam met die kaptein van die lyfwag was, het al die mure rondom Jerusalem afgebreek.