Jeremia 52:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die tempel, die koning se paleis en al die huise in Jerusalem afgebrand. Hy het al die belangrikste geboue afgebrand.

Jeremia 52

Jeremia 52:9-23