Jeremia 51:57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek maak die leiers,amptenare, wyse manne, bestuurders, bevelvoerders en soldate dronk. Hulle sal aan die slaap raak en nooit weer wakker word nie!” sê die Koning wie se Naam die Here,die Almagtige, is.

Jeremia 51

Jeremia 51:55-64