Jeremia 51:56 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vernietiger trek op teen Babel om die stad te verwoes. Hulle vang die soldate en slaan hulle wapens aan stukke. Omdat die Here ’n God is wat regverdig straf,kry hulle wat hulle verdien.

Jeremia 51

Jeremia 51:47-64