Jeremia 51:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Babel sal verander in ’n bouval, ’n lêplek vir jakkalse, ’n plek wat mense met afgryse en veragting vervul. Niemand sal meer daar woon nie.

Jeremia 51

Jeremia 51:28-38