Jeremia 51:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê vir Juda: “Ek sal julle saak behartig en namens julle wraak neem.Ek sal Babel se waters en fonteine laat opdroog.

Jeremia 51

Jeremia 51:32-38