Die Here, die Almagtige, sê: “Die mense van Israel en Juda is onderdruk. Die vyand wat hulle gevang het, weier om hulle vry te laat.