Jeremia 50:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verwaande land,julle sal struikel en val. En niemand sal julle help om weer op te staan nie. Ek sal julle dorpe aan die brand steek. Alles wat naby hierdie vuur is, sal afbrand.”

Jeremia 50

Jeremia 50:22-35