Jeremia 50:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het die stoorplek van sy wapens oopgemaak. Hy het die wapens van sy woede uitgehaal. Die oppermagtige Here,die Almagtige, het werk wat Hy in die land van die Babiloniërs wil doen.

Jeremia 50

Jeremia 50:15-29