Jeremia 50:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het vir jou ’n strik gestel, Babel. Jy het daarin getrap sonder dat jy eers geweet het. Jy is gevang omdat jy teen My, die Here, in opstand was.

Jeremia 50

Jeremia 50:21-26