Jeremia 5:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is vet en blink! Hulle verkeerde dade het geen grense nie.Hulle ontsê reg aan weeskinders en dra nie die belange van die armes op die hart nie.

Jeremia 5

Jeremia 5:22-31