Jeremia 44:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het my woede oorgeborrel en gevlam teen die dorpe van Juda en die strate van Jerusalem. Nou is hierdie plekke net verlate bouvalle.

Jeremia 44

Jeremia 44:1-7