Jeremia 44:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle wou nie luister of gehoor gee en ophou om verkeerd te doen nie. Hulle het net aangehou om wierook vir ander gode te brand.

Jeremia 44

Jeremia 44:1-15