Jeremia 43:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het Asarja die seun van Hosaja en Joganan seun van Kareag en al die arrogante mans by hulle vir Jeremia gesê: “Jy lieg! Die Here ons God het jou nie gestuur om vir ons te sê ons mag nie in Egipte gaan woon nie!

Jeremia 43

Jeremia 43:1-5