Jeremia 43:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal die tempels van die Egiptiese gode aan die brand steek en die afgode met vuur verbrand of as buit wegvat. Hy sal Egipte skoonmaak soos ’n herder van insekte in sy klere ontslae raak. Daarna sal hy rustig daarvandaan weggaan.

Jeremia 43

Jeremia 43:2-13