Jeremia 43:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nebukadnesar sal kom en Egipte aanval. Wie bestem is om dood te gaan, sal doodgaan. Wie in ballingskap moet gaan, sal gaan. En wie deur geweld moet sterf, sal so sterf.

Jeremia 43

Jeremia 43:7-13