Jeremia 42:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir Jeremia gesê: “Mag die Here ’n betroubare getuie teen ons wees as ons weier om te doen wat die Here u God u gestuur het om aan ons oor te dra.

Jeremia 42

Jeremia 42:1-15