Jeremia 42:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierop het Jeremia gereageer en gesê: “Goed, ek hoor wat julle wil hê. Ek sal tot die Here julle God bid, soos julle versoek. Ek sal dan vir julle sê presies wat sy antwoord is. Ek sal niks vir julle wegsteek nie.”

Jeremia 42

Jeremia 42:1-8