Jeremia 42:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie langer vir die koning van Babel bang wees nie, sê die Here. Ek sal julle nie in die steek laat nie. Ek is by julle teenwoordig. Ek sal julle van sy oorheersing vrymaak.

Jeremia 42

Jeremia 42:2-13