Jeremia 42:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Bly hier in die land. As julle dit doen, sal Ek julle opbou en nie afbreek nie. Ek sal julle plant en nie ontwortel nie. Ek is jammer oor al die ellende wat Ek julle moes aandoen.

Jeremia 42

Jeremia 42:7-16