Jeremia 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here vir die mense van Juda en Israel sê: “Ploeg die harde grond van julle harte. Moenie goeie saad tussen dorings saai nie.

Jeremia 4

Jeremia 4:1-9