As julle ’n eed sweer en my Naam gebruik, moet julle die waarheid praat. Begin reg lewe, behandel mense regverdig en doen wat reg is. As julle dit doen, sal julle die nasies van die wêreld seën.Hulle sal My kom vereer.”